Archives: September 2011
En die wenner is…
Ons het uiteindelik die wenner van ons ATKV oord naweek vir ses mense getrek. Almal wat gecomment het op Dishoeonsrol.co.za het ‘n nommer gekry en ons awesome kombuis tannie, Sina, het die wenner getrek. Baie geluk aan Danni Meneghun aka Danni California van DraftFCB. You and 5 of your mates will be doing the Zef at an ATKV resort of your choice. Lekker!



